Saamwerkgids

Saamwerk.Joburg_4.png

SeniorklubsRSS

Voeg nuwe plasing hier in

Wys kaart
Silwerkrone - NG Kroonrand

Tilrae Road 27,

www.kroonrand.org.za

Dit is ‘n algemeen aanvaarde feit dat die lewensduur van senior burgers vanwee goeie versorging en beter gesondheidsdienste heelwat verleng het. Vir baie beteken uittree ‘n welkome rustyd, ‘n tyd van ontdekkings en geleenthede. Vir ander is dit dikwe ...

Kantoor telefoon072 377 2006
Kantoor epos

Ondersteun ons borge (S2)

Publiseer plasings in 'n japtrap

 

1

Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad, registreer en voltooi jou besonderhede. Ons sal ‘n epos aan jou stuur om jou profiel te bevestig. Volg die hiperskakel om die registrasie te voltooi en teken in!

2

Nadat jy ingeteken het is die volgende stap om jou profiel te voltooi. Gaan na die “Gemeenskap en Gebeure” menu item om jou profiel op te dateer. Nou is jy gereed om projekte of byeenkomste te soek of skep.

3

Keer terug na die tuisblad en kies een van die vele kategorieë. Soek waarna jy verlang of skep ‘n plasing deur op “+Voeg nuwe Plasing hier in” te klik. Voltooi die nodige besonderhede en handig jou plasing in. Voila!
 



Meer oor ons

Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.

Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.